H/V Kruis & Kerk St. Parys
Baptistekerk Parys
082 569 1907

Kolossense 1:18-20 | Die Uitnemendheid van Christus oor Sy kerk

Kolossense 1:18-20

18 En Hy is die Hoof van die liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat die begin is, die Eersgeborene uit die dode, sodat Hy in alles die eerste kan wees.
19 Want dit het die Vader behaag dat in Hom die ganse volheid sou woon
20 en dat Hy deur Hom alles met Homself sou versoen nadat Hy vrede gemaak het deur die bloed van sy kruis—ek sê deur Hom—die dinge op die aarde sowel as die dinge in die hemele.