H/V Kruis & Kerk St. Parys
Baptistekerk Parys
082 569 1907

Psalm 133 | Die plek waar God se seën soos dou en olie vloei.

Psalm 33

‘n Bedevaartslied. Van Dawid.

1 Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon!
2 Dit is soos die kosbare olie op die hoof, wat afloop op die baard, die baard van Aäron, wat afloop op die soom van sy klere.
3 Dit is soos die dou van Hermon wat neerdaal op die berge van Sion; want daar gebied die HERE die seën, die lewe tot in ewigheid!