H/V Kruis & Kerk St. Parys
Baptistekerk Parys
082 569 1907

Romeine 8: 26-27 | Die hulp van die Heilige Gees in gebed.

Romeine 8: 26-27

26 En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge.
27 En Hy wat die harte deursoek, weet wat die bedoeling van die Gees is, omdat Hy ooreenkomstig die wil van God vir die heiliges intree.